Joss Ackland

Joss Ackland
Geboortenaam Sidney Edmond Jocelyn Ackland
Geboorte 29 Februarie 1928 (1928-02-29)
Londen, Groot-Brittanje
Sterfte 19 November 2023
Nasionaliteit Engels
Kinders 7
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1949-2014
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Joss Ackland (29 Februarie 1928 - 19 November 2023) was 'n Engelse akteur.[1] Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Watership Down (1978), Lethal Weapon 2 (1989), The Hunt for Red October (1990), en Bill & Ted's Bogus Journey (1991).

  1. Hal Erickson (2009). "The New York Times". Movies & TV Dept. Baseline & All Movie Guide. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Junie 2009. Besoek op 15 Januarie 2012.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy